top of page

Al ons handoeke word geprint op polycotton blend handoek materiaal. Ons print sleg aan die een kant en die onderkant is wit, daar is twee soorte lap wat mens kan gebruik vir sublimation printing naamlik polycotton blend en microfibre absorbent. Indien jy graag die microfibre absorbent verkies kontank ons gerus.  Enige vrae kontak ons gerus op 'n epos.

bottom of page