Boeremeisie dECOR

wE ARE PASSIONATE ABOUT BEING CREATIVE!

IT IS OUR JOY TO SHARE OUR HANDMADE ITEMS WITH YOU IN YOUR

HOME!

If you like what you see but you need it in a different colour, size please

send us an email to see how can we help you.

we also do wholesale to retailers! 

Nuwe T shirt Duvet covers

March 22, 2018

T shirt Duvet Covers! 

Dit het alles begin met een van my vriendinne, Sy is altyd way cool met idees en haar huis inspire my sommer elke keer as ek deur die deur loop. So oor n glasie wyn vra sy toe wil jy nie vir my kind 'n t shirt duvet maak nie wel ek het eers gedink ok dis weard maar toe begin ek daaroor dink.

Ek love my pajamas en hoekom nou nie ek sal dalk nooit weer uit die bed klim.

Ek het toe besluit kom ons doen dit. Ek het vir my dogtertjie een gemaak en sy was in die wolke.

Dit is nogal iets anders en nuut maar awesome op dieselfde tyd.

Jy kan nou onder jou favourite pajamas slaap met jou pajamas aan "natuurlik" of nie (lol)

Nuwe goed is mos maar vreemd vir die boerekinders maar glommy jy  hoef dit glad nie te stryk.

Dis super sag op die vel en ek het juis die lap gekies wat so effens sagter is as die gewone T shirt lap wat mens jou T shirt mee sal maak.

So as jy lus is vir n make-over of net soos ek stryk haat, As jy jou pajamas love sal jy definitief hierdie nuwe reeks op jou bed wil gooi en inspring.

Dit kom in 7 kleure jy en jy kan enige van ons nuwe ontwerpe kies.

Ons maak dit slegs op bestelling en jy kan vir ons n mail stuur en dan sal ons die katalogus aan stuur.

Soete Drome

Liefde Boeremeisie

Please reload

Elaine Scholtz
chel@polka.co.za
+27 82 493 2530

Contact

Follow Me

  • Pinterest - White Circle
  • w-facebook
  • Instagram - White Circle