top of page

Hierdie pakkie is hand gemaak met net die sagste lap vir jou klein boerseun.

Dit bestaan uit 1 x Baba pakkie wat Sag op die lyfie is jy kry een paar super cute kouse vir daai kruip dae met Klein rubber knoppies sodat hulle noe gly en natuurlik n spoegdoek.

Sharkie met shades Hamper

R300,00Price
    bottom of page