'blockout" Gordyne met ons unieke ontwerpe op geprint.

Ons vervaardig ons eie gordyne met ons eie ontwerpe op.  

DIE WIT STEL IS 'N VOORBEELD VAN HOE DIE ONTWERP LYK OP DIE GORDYNE DIE ONTWERP WORD IN DIE MIDDEL VAN DIE GORDYN GEPRINT OF ONDER OP DIE SOOM LAAT WEET WAAR U DIT VERKIES.  DIE ONTWERP SE GROTE WISSEL VAN 900mmx900mm en 1000mmx1000m.

DIE PLAIN GORDYNE IS DIE KLEUR VOORBEELDE EN OOK HOE DIE GORDYNE LYK SONDER DIE ONTWERP.

Kies van verskeie kleure en twee verskillende grotes naamlik die standaard grotes en die eksta lengte grote.

Gordyne word per baan bestel.  Let wel omdat fotos nie altyd akuraat is mag die kleur verskil van die fotos en mag die lap dalk bietjie ligte of donkerder wees met ontvangs.

Ons ontwerpe word op die lap geprint en dan daarna gebak so die ontwerp sal nie uitwas nie.

 

GENADE TAPED

Size
Colour
    Elaine Scholtz
    chel@polka.co.za
    +27 82 493 2530

    Contact

    Follow Me

    • Pinterest - White Circle
    • w-facebook
    • Instagram - White Circle